Lizzy

  • Winskopie
  • Gewone prys R 990.00
Tax included.


Die prentjiemooi Lizzy is beslis een van ons gunstelinge! 'n Tikkie oudheid en nostalgie, gekombineer met modern en stylvol! Die geel klerekas.com poppies of bruin vellies sal hierdie pragtige rok perfek afrond. 

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88