GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Lizette

Lizette

Standaard prys
R 640.00
Sale price
R 640.00
Tax included.

Jippie! Dis somer, en ons het net wat jou klerekas nodig het vir daardie sonnige somersdae! Beskikbaar in 'n kort- en langerlengte. Die Lizette rokkie is koel, prettig en ideaal vir die somer. 

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88