Gratis koerierdiens vir bestellings van R599 of meer
Bruin vellies
Bruin vellies
R 599.00

R 899.00

Bruin vellies

Hierdie paar vellies
Moet in my voete wies
Ons sal ñ lang pad loop

Dan loop hulle nogsteeds soos stroop
hulle sal jare hou
My oupa sal dit steeds onthou
Hulle is stewig
lekke lig
kan oral met hulle gaan
selfs na die dans baan

 

100% Leer

Handgemaak in Suid-Afrika.

+