Liggroen (sage kleur) sweetpak

Die rede hoekom slenterdrag wêreldwyd so groot modegier is, is omdat dit beide prakties en 100% stylvol is.

 Dié ontspanne, gemaklike sweetpak kombineer sportsdrag en sjiek, stylvolle klere en omskep dit in ‘n modieuse uitrusting wat perfek is vir enige geleentheid.

Model dra grootte (M)