Liefde

Liefde

(lief'de)

Om jou laaste snytjie koek met iemand anders te deel.

Deel die liefde deur vir iemand hierdie pragtige lopers geskenk te gee.

Beskikbaar in die volgende groottes:

40 x 150
45 x 250
60 x 200