Gratis koerierdiens vir bestellings van R599 of meer
LEGO
LEGO
LEGO
R 200.00

R 250.00

LEGO

Doen dit is styl!

Moenie dat Covid-19 jou stylvolle klerekas in die skande steek nie. Bly gesond. Stap in styl en trap daai kiem plat met klerekas.com se #stylvolle gesigmaskers. 🦠

Hierdie oulike “shields” is perfek vir kleurers. Die bandjie kan agter en langs die kante verstel word om te verseker dat mamma of pappa hul kleinding met ‘n geruste hart kan laat klim en klouter.

Geskik vir: 1 jariges tot 12 jariges

Om te verseker dat hierdie produk nie gekrap of beskadig word tydens die aflewering nie stuur ons die plastiekgedeelte met sy eie plakkers op, waarna mamma of pappa dit kan af trek en die kleurvolle plakker weer daarop kan plak.


Geskik vir: 1 jariges tot 12 jariges

Ons koerier lewer regoor Suid-Afrika af tydens die inperking. 🚛

+