LBD

Enig vrou weet wat is die waarde daarvan om 'n "Little Black Dress" in haar klerekas te hê.

Dis die perfekte item om aan te trek wanneer jy twyfel wat om vir 'n funksie te dra en lyk altyd stylvol. 

Dra hierdie rokkie saam met "sneakers" vir 'n informele voorkoms, of met mooi hakke / stewels vir 'n meer formele voorkoms.

Materiaal: Fluweel

Model dra 'n grootte (S)