Layla

  • Winskopie
  • Gewone prys R 750.00
Tax included.


Sag en vroulik - en jip, sy het sakke! Kolle trek aandag, kolle trek altyd aandag! Alhoewel die rompie meer gepas is vir die somer, kan sykouse ook pragtig daarby werk. Dra haar gerus in die somer met 'n wit stywe kortmou toppie of in die winter met 'n langmou stywe t-hemp. Ons hou ook veral daarvan om die Emma of Charné daarby te dra. Dit sal beslis 'n wenner wees vir jou klerekas!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88