Knoop beldjie

Hierdie knoop beldjie is almal se gunsteling bykomstigheid.

Dit kan of om jou middel gedra word, met twee knope, of om jou heupe met een knoop.

Ons is gaande daaroor!

Handgemaak uit egte leer.

Trots Suid-Afrikaans.