GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Kleingeldsakkie
Kleingeldsakkie

Kleingeldsakkie

Standaard prys
Uitverkoop #Jammer
Sale price
R 45.00
Tax included.

Hierdie kleingeldsakkie kan ook vir skoonheidsmiddels en reisdokumente gebruik word. Gemaak van hoë gehalte nagemaakte leer.

Beskikbaar in Khaki en Swart. Koeriergeld is nie ingesluit by die produk nie, maar onthou dat jy gratis koerierdiens ontvang wanneer jy R599 of meer spandeer.

Grootte: 13 cm x 17 cm x 1 cm