Kate

  • Winskopie
  • Gewone prys R 990.00
Tax included.


Die prentjiemooi Kate is beslis een van ons gunstelinge! 'n Tikkie oudheid en nostalgie, gekombineer met modern en stylvol! 'n Mooi hakskoen of balletskoentjies sal hierdie pragtige rok perfek afrond. Sit jou pêrel oorbelle om die 'vintage' gevoel te versterk en jou uitrusting sal beslis sorg vir baie komplimente! Van 'n troue tot net 'n aand uit, die Kate sal jou nie teleurstel nie!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88