Kallie Kameelperd

'n Spesiale speelding wat 'n leeftyd se herhinneringe vir jou kleiding sal bring.

Kallie Kameelperd is spesiaal gehekel in Suid-Afrika, deur Precious.

Grootte: 40cm