Gratis koerierdiens vir bestellings van R599 of meer
JNDR KOPBANDE
JNDR KOPBANDE
JNDR KOPBANDE
JNDR KOPBANDE
JNDR KOPBANDE
JNDR KOPBANDE
R 100.00

JNDR KOPBANDE

"Ek is 'n vryerige denker
Ek is 'n storm teen die grein van 'n wentelbaan.
En as die leemte my ontugter word ek die stilte oor 'n wyer oseaan.

Jy hou my teenaan jou bors as die nag oor my daal

Hou jou hart oop, die lug is blou.
Ek het jou nodig
Soos in nou ...." 

-Joshua na die Reën

Jy het verseker 'n JNDR-kopband nodig, soos in nou ...

Beskikbaar in: groen, bruin en maroon

+