
"Someraarde wie is jou hoop as die lig in die donker verdwyn is ek dood
hoe sou ons terug kyk en wens ons is groot
toe die lig in die donker verdwyn."
-Joshua na die Reën
JNDR se navy knopieshemp is handgemaak met 100%-linne en beskikbaar vanaf grootte S to XL.