Isabella

  • Winskopie
  • Gewone prys R 1,200.00
Tax included.


Hierdie is een van ons topverkopers! Die rokkie is van rekkatoen gemaak wat sorg dat die Isabella bietjie rek en is dus baie gemaklik!  Met die regte skoene en leerbeldjie is hierdie 'n rokkie wat beslis aandag gaan trek!  Op daardie ysige dae kan jy met sykouse en leerboots gedra word, maar anders met vellies of hakskoentjies word die rokkie mooi afgerond.  Herhaal die rooi blommetjie met 'n rooi bykomstigheid soos byvoorbeeld 'n handsak of beld.  Geniet hierdie unieke en stylvolle item!

*Indien jy so verkies kan die Isabella se moue ook (gratis) verstel word na kortmou vir die somer! 

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88