Indigo Bunting Rokkie Met Strik

Rokkies is veelsydig en maklik om te dra - heerlik vir die somer! 

Dra dit saam met espadrille en ‘n sjiek sonbril vir ‘n middageteafspraak of kies ‘n ontspanne voorkoms met sandale en ‘n sonhoed vir ‘n dag by ‘n mark! 

Die rokkie se kleur Indigo Bunting is boonop ‘n baie gewilde kleur vir jou klerekas hierdie seisoen!

Grootte

Skouers

Bors 

Middel 

Heupe 

Mou Lengte 

Lengte

XS

32.5

89

64

129

36.9

118

S

33.5

93

68

133

37.5

120

M

34.5

97

72

137

38.1

122

L

36

103

78

143

38.9

124

XL

37.5

109

84

149

39.7

126