GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Hey. Check dit uit!
Hey. Check dit uit!
Hey. Check dit uit!
Hey. Check dit uit!
Hey. Check dit uit!

Hey. Check dit uit!

Standaard prys
R 550.00
Sale price
R 550.00
Tax included.

Hierdie pragtige rok, met mooi strikkies op jou rug, is beslis die moeite werd om uit te check!

Stileer jou rokkie met swart of vleeskleurige sykouse in die winter of dra die rokkie net so in die somer. Swart skoentjies of wit tekkies lyk mooi daarby.

 

 

Grootte

Beskikbaar in grootte S, M, L.

Model dra 'n grootte S.

 

Driekwart moue.

Was versigtig in koue water.

Nie rekbaar.