Gratis koerierdiens vir bestellings van R599 of meer
Hartjie Liefie Vellies
Hartjie Liefie Vellies
Hartjie Liefie Vellies
Hartjie Liefie Vellies
Hartjie Liefie Vellies
Hartjie Liefie Vellies
Hartjie Liefie Vellies
R 699.00

R 899.00

Hartjie Liefie Vellies

Dit is net daai ietsie anders. Dit is klerekas.com se Hartjie Liefie Vellies! Hierdie paar skoene is met baie beplanning en kreatiwiteit deur klerekas.com ontwerp en met die hand vervaardig. Hierdie pragtige skoene is ook 'n eerste vir Suid-Afrika en jy sal verseker baie komplimente ontvang met jou mooi paar skoentjies aan jou voete. 

ONTHOU: Bestel 'n grootte kleiner as jou standaard skoengrootte

AFLEWERING: Geskied na 15 tot 20 werksdae

100% Leer

200% Uniek

Handgemaak in Suid-Afrika

Rubber sole

Gratis sak ingesluit om jou vellies veilig in te vervoer

 

+