Hannelie

  • Winskopie
  • Gewone prys R 1,250.00
Tax included.


Helder, bont, vrolike blomme! Hierdie is beslis 'n rok wat die koppe gaan laat draai! Hierdie rok kan as 'n jas ook gedra word. 'n Bruin leerbeldjie en jou vellies is altyd 'n goeie keuse hierby. Dra haar vir 'n troue of net 'n lekker kuier geleentheid, maar wees gerus - die Hannelie sal jou nie teleurstel nie!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88