Hannah

  • Winskopie
  • Gewone prys R 990.00
Tax included.


Die prentjiemooi Hannah is beslis een van ons gunstelinge! 'n Tikkie oudheid en nostalgie, gekombineer met modern en stylvol! Die klerekas.com poppies of vellies sal hierdie pragtige rok perfek afrond. 

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88