Fashionista

Pastel het beslis ons harte gesteel. Met pastel kleure wat nou hoogmode is kan jy nie verkeerd gaan met dié pastel blou baadjie nie.

Model dra grootte (S).