GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Gunsteling (swart rok)
Gunsteling (swart rok)
Gunsteling (swart rok)
Gunsteling (swart rok)

Gunsteling (swart rok)

Standaard prys
R 599.00
Sale price
R 599.00
Tax included.

Nie net sal jy gaande wees oor ons lang swart rok nie, maar dit sal sommer gou 'n gunsteling in jou klerekas word.

Stileer jou rokkie met swart skoene of tekkies vir 'n informele geleentheid, of met hakke vir 'n meer formele geleentheid. Die Gunsteling (swart rok) is ook mooi met 'n middelbeldjie.

 

Kleur

Swart

 

Grootte

Beskikbaar in grootte S, M, L.

Model dra 'n grootte S.

 

Materiaal

Rekbare materiaal.

Wasmasjien vriendelik.