GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Gunsteling (navy rok)
Gunsteling (navy rok)

Gunsteling (navy rok)

Standaard prys
R 599.00
Sale price
R 599.00
Tax included.

Nie net sal jy gaande wees oor ons lang swart rok nie, maar dit sal sommer gou 'n gunsteling in jou klerekas word.

Stileer jou rokkie met tan -kleur skoene vir 'n informele geleentheid, of met hakke vir 'n meer formele geleentheid. Die Gunsteling (navy rok) lyk ook mooi met 'n middelbeldjie.

 

Kleur

Navy

 

Grootte

Beskikbaar in grootte S, M, L.

Model dra 'n grootte S.

 

Materiaal

Rekbare materiaal.

Wasmasjien vriendelik.