GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Groente
Groente

Groente

Standaard prys
R 198.00
Sale price
R 198.00
Tax included.

Met WiesBang Groente word jy sterk aangeraai om dit op ‘n oop vuurtjie te braai, verkieslik met ‘n braaitang in die een hand en iets koels in die ander.

Oorsprong: Suid-Afrika.
Kleur: Grys.
Materiaal: 100% Katoen.
Kwaliteit: 165g.
Druk Tegniek: Skermdruk.