Aandagtrekker

  • Winskopie
  • Gewone prys R 550.00
Tax included.


Hierdie is beslis 'n item wat koppe sal laat draai! Die rokkie is gevorm op al die regte plekke om al die regte dele te aksentueer. Ons is ook gek oor die bont kleure wat in hierdie rokkie gebruik is. Die mateiaal skep 'n verslankende voorkoms en die driekwartmoue is ideaal om daardie boarms weg te steek! Lewe is te kort om vervelige klere aan te trek.

Só werk die groottes:

0 = 36

1 = 38/40

2 = 40/42

3 = 44/46

4 = 48/50