Lemmetjie slang

  • Winskopie
  • Gewone prys R 450.00
Tax included.


Hierdie rokkie is gevorm op al die regte plekke om al die regte dele te aksentueer. Ons is ook gek oor die motief en die kleure wat in hierdie rokkie gebruik is. Die mateiaal skep 'n verslankende voorkoms en die driekwartmoue is ideaal om daardie boarms weg te steek!