Pastel Pienk Wonderwerk

  • Winskopie
  • Gewone prys R 399.00
Tax included.


Behalwe dat dit pragtig sag en vroulik is, verrig hierdie rokkie wonderwerke vir jou klerekas. Die simplistiese skoon lyne skep 'n elegante, slanker voorkoms. Indien jy nie meer so baie van jou boarms hou nie, is hierdie item se driekwartmoue ideaal om aandag van jou arms af te lei.

'n Moet-hê item vir jou klerekas!

Só werk die groottes:

0 = 36

1 = 38/40

2 = 40/42

3 = 44/46

4 = 48/50