GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Kant en klaar
Kant en klaar
Kant en klaar
Kant en klaar

Kant en klaar

Standaard prys
R 499.00
Sale price
R 499.00
Tax included.

Sag en vroulik. Die kant besonderhede skep 'n stylvolle voorkoms en sit op die regte plekke om verslankend te lyk. Indien jy nie meer so baie van jou boarms hou nie, is hierdie item se driekwartmoue ideaal om aandag van jou arms af te lei.

'n Moet-hê item om in jou klerekas te hang!

Dra jou kant en klaar rokkie saam met jou vellies en TJiRP juwele om jou uitrusting mooi af te rond.