Geruite "paperbag" broek

Geruite (plaid) patrone is 'n groot JA! vir hierdie seisoen. Maak seker dat jy ten minste een so item in jou klerekas het.

Hierdie broek is beslis een van ons gunstelinge. Dit het 'n hoë lyf en sit baie vleiend, boonop is die materiaal geruit (plaid). What's not to love?

Model dra grootte (S).