Geometriese Eenstuk

"Styl is 'n manier om te sê wie jy is sonder dat jy 'n woord hoef te praat." Coco Chanel

Hierdie Geometriese Eenstuk is een van ons gunsteling items vir die somer. Dit kan formeel en informeel stileer word en dit is só gemaklik.

Materiaal: Viscose

Skoene: Espadrille Hakke - Teal

Grootte

Bors

Middel

Heupe

Lengte

S

86

95

116

142

M

91

99

120

143

L

96

103

124

144

XL

101

107

128

145