Gratis koerierdiens vir bestellings van R599 of meer
Eva Vellies
Eva Vellies
Eva Vellies
Eva Vellies
Eva Vellies
R 899.00

Eva Vellies

Dit is net daai ietsie anders. Dit is klerekas.com se Eva vellies! Hierdie paar skoene is met baie beplanning en kreatiwiteit deur klerekas.com ontwerp en met die hand vervaardig. Hierdie pragtige skoene is ook 'n eerste vir Suid-Afrika en jy sal verseker baie komplimente ontvang met jou mooi paar skoentjies aan jou voete.

 

100% Leer

200% Uniek

Handgemaak in Suid-Afrika

Rubber sole

Gratis sak ingesluit om jou vellies veilig in te vervoer

 

+