Elmien

  • Winskopie
  • Gewone prys R 880.00
Tax included.


Beslis een van ons gunstelinge. Die Elmien romp is van dull satin gemaak, die materiaal hang sag, vroulik en lyk verslankend. Die Elmien is pragtig vir enige geleentheid. Dra haar saam met 'n deftige hempie vir 'n formele geleentheid of saam met 'n t-hemp vir 'n meer informele gevoel. 'n Leer beldjie rond haar perfek af.

Klerekas.com stylwenk: Sit jou rooi lipstiffie aan, trek rooi skoene aan en leef 'n bietjie!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88