Ekstra Lang Swart Romp

Hierdie romp is een van ons "go to" items vir 'n deftige aandjie uit of 'n funksie.

Boonop is dit die perfekte lengte.