Egte Leer Voorskoot

100% Leer voorskoot, sodat pa op sy beste kan lyk voor die braaivleis vuur.

Spesiale bruin label: "Pappa, ek het so baie van jou in my hart."