GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Warm winter (swart rok)
Warm winter (swart rok)
Warm winter (swart rok)

Warm winter (swart rok)

Standaard prys
R 950.00
Sale price
R 665.00
Tax included.

Ons kan nie anders as om ook van die winter te hou in die Warm winter (swart rok) nie. Snoesig, gemaklik en stylvol - wat meer wil jy hê?

Stileer jou rok met mooi swart skoentjies of swart stewels.

 

Grootte

Een grootte pas almal.

 

Wasmasjien vriendelik

Was in koue water.