Gratis koerierdiens vir bestellings van R599 of meer
Bietjie dramaties
Bietjie dramaties
R 665.00

R 950.00

Bietjie dramaties

Hierdie rok is dalk meer as net 'n bietjie dramaties en sal vir seker sorg dat 'n paar koppe draai.

Wees braaf en stileer jou Bietjie dramaties rok met rooi bykomstighede.

 

Grootte

Een grootte pas almal.

 

Wasmasjien vriendelik.

Was in koue water.

+