GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Dino Swembroek

Dino Swembroek

Standaard prys
R 550.00
Sale price
R 450.00
Tax included.

Reisiger - 'n Unieke reeks vir mans wat graag die lewe uitdaag, in die see swem of oor die Oranjerivier roei. Hierdie swembroeke is ontwerp en vervaardig in Suid-Afrika, in Afrikaans en deur waaghalse.

Hierdie swembroek is reeds in 1994 ontwerp vir die Super Mario's van Suid-Afrika. Anders as bounce of snake sal jy altyd 'n wenner wees met so swembroek.

 

100% Polyester 

Handgemaak in Suid-Afrika

Kreatief ontwerp deur Reisiger

Gratis sak om jou swembroek maklik te vervoer

 

GROOTTES

[28-30]

[32-34]

XL [36-38]