GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

DINO
DINO
DINO

DINO

Standaard prys
R 60.00
Sale price
R 60.00
Tax included.

Doen dit is styl!

Moenie dat Covid-19 jou stylvolle klerekas in die skande steek nie. Bly gesond. Stap in styl en trap daai kiem plat met klerekas.com se #stylvolle gesigmaskers. 🦠

😷 Volwassenes: R60 per eenheid

😷 Kinders: R50 per eenheid

Ons koerier lewer regoor Suid-Afrika af tydens die inperking. 🚛

*Produkfoto's dien slegs as 'n voorbeeld van die ontwerp en is nie die oorspronklike produk nie. Besoek gerus on Facebook -bladsy of loer hier https://klerekas.com/collections/maskers vir oorsproklike foto's.

*Slegs gesigmaskers sal tydens die inperking afgelewer word. Ander klerekas.com-items mag ongelukkig eers na afloop van die inperking gestuur word.