Die Knysna sonhoed (roomkleur)

'n Sonhoed is 'n moet vir die somer en klerekas.com is voor in die ry wanneer dit by stylvolle sonhoed kom.

Materiaal: Geweefde papier

Dié sonhoed bied UV50 beskerming en is goedgekeurd deur KANSA (Kanker Vereniging van Suid-Afrika).