
Die geskenk jassie is spesiaal ontwerp vir swanger mammas. Elkeen van die jassies kom met 'n bypassende beldjie wat jy om jou middel kan vasmaak om jou magie te aksentueer.
Materiaal
Hierdie pragtige jassie word van 100% linne gemaak.
Kleur
Oranje
Grootte
Beskikbaar in (S), (M), (L), (XL)