GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Die geskenk (olyfgroen)
Die geskenk (olyfgroen)
Die geskenk (olyfgroen)

Die geskenk (olyfgroen)

Standaard prys
R 950.00
Sale price
R 550.00
Tax included.

Die geskenk jassie is spesiaal ontwerp vir swanger mammas. Elkeen van die jassies kom met 'n bypassende beldjie wat jy om jou middel kan vasmaak om jou magie te aksentueer.

 

Materiaal

Hierdie pragtige jassie word van 100% linne gemaak.

Kleur 

Olyfgroen

Grootte

Beskikbaar in (S), (M), (L), (XL)