Gratis koerierdiens vir bestellings van R599 of meer
Die Durban sonhoed
Die Durban sonhoed
Die Durban sonhoed
R 259.00

Die Durban sonhoed

'n Sonhoed is 'n moet vir die somer en klerekas.com is voor in die ry wanneer dit by stylvolle sonhoed kom.

Materiaal: Geweefde polyester 

Dié sonhoed bied UV50 beskerming en is goedgekeurd deur KANSA (Kanker vereniging van Suid-Afrika).

Dis ook maklik opvoubaar vir jou gerief.

+