GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Denim dinge
Denim dinge
Denim dinge
Denim dinge
Denim dinge
Denim dinge
Denim dinge

Denim dinge

Standaard prys
R 399.00
Sale price
R 399.00
Tax included.

Denim is altyd 'n goeie vriend om te hê, nie net pas dit by enige iets nie, maar dis ook uiters gemaklik en perfek vir al vier seisoene!

Stileer jou denim dinge rokkie met klerekas.com sykouse laat hierdie uitrusting ekstra speels lyk!

 

Grootte

Beskikbaar in groottes XS, S, M, L.

Model dra S.

 

Kleur

Blou denim

 

Wasmasjien vriendelik