GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Dames kerkskoene (mostert)

Dames kerkskoene (mostert)

Standaard prys
Uitverkoop #Jammer
Sale price
R 899.00
Tax included.

Van kerk tot kuier, hulle is staatmakers

Kleur

Mostert

Materiaal

Egte leer en rubbersole

Omdat hierdie produk met die hand gemaak word mag dit 10 tot 15 werksdae neem voordat hulle jou bereik.

Volg gerus hierdie maatstaf vir om jou grootte te vind:

Mate in cm 22.6 23.5 24.3 25.2 26 26.9 27.7 28.6 29.4 30.7 31.1
Skoengrootte (vellies) 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13