GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

DAISY-DANGLE oorbelle
DAISY-DANGLE oorbelle

DAISY-DANGLE oorbelle

Standaard prys
R 330.00
Sale price
R 330.00
Tax included.

"Gee vir my

daisies in my hare,

vrede in my binneste en

liefde in my hart."

 

Die DAISY-DANGLE oorbelle is mooi genoeg om oor te dig.

 

Handgemaak in Suid-Afrika.