Daisy

  • Winskopie
  • Gewone prys R 850.00
Tax included.


Hierdie spesiale rompie is perfek om as 'n strooimeisie uitrusting of selfs 'n gas by 'n troue gedra te word.  Met mooi perel oorbelle om die 'vintage' gevoel te versterk sal die rompie beslis sorg vir baie komplimente! Afhangende van die geleentheid, kan jy 'n langmou/kortmou stywe t-hemp toppie of selfs 'n satyn korset saam met die rompie dra.  Moenie die blou herhaal nie, maar kies een van die mooi kleure in die rompie om die res van jou uitrusting te bepaal.  Hierdie is beslis 'n rompie waaroor die gaste sal klets! 

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88