GRATIS AFLEWERING* vir bestellings meer as R599

Dagsak
Dagsak
Dagsak

Dagsak

Standaard prys
R 550.00
Sale price
R 550.00
Tax included.

Hierdie sak is gemaak van sterk katoen-canvas en nagemaakte leer. Die verstelbare skouerbande kan gebruik word as rugsak of skouer sak en die binnekant van die sak is ten volle gevoer.


Grootte: H 44 cm x W 40 cm x D 26 cm