Clarice

  • Winskopie
  • Gewone prys R 1,250.00
Tax included.


'n Prentjie mooi rokkie vir die dames wat nie bang is om aandag te trek nie! Ideaal vir enige geleentheid van 'n troue tot 'n aandjie uit. Afhangende van die geleentheid, dra haar met 'n hakkie, of my gunsteling - jou vellies! Met mooi pêrel oorbelle om die 'vintage' gevoel te versterk sal die rompie beslis sorg vir baie komplimente! Hierdie is beslis 'n rokkie waaroor die mense sal klets! 

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88