Christina

  • Winskopie
  • Gewone prys R 1,300.00
Tax included.


O hierdie is beslis 'n rok wat die koppe gaan draai! 'n Tikkie oudheid en nostalgie, gekombineer met modern en stylvol! Hierdie rok kan as 'n jas ook gedra word. Met lekker warm sykoue en leerskoene word jou uitrusting perfek afgerond. Bruin leer vellies is altyd 'n goeie opsie, maar 'n mooi hakskoen kan ook werk. Van 'n troue tot net 'n aand uit, die Christina sal jou nie teleurstel nie!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88