Butterfly

  • Winskopie
  • Gewone prys R 850.00
Tax included.


Hierdie rompie is vir die dame wat uit die boks uit dink en nie bang is om aandag te trek nie.  Van 'n troue of selfs strooimeisie tot enige ander geleentheid waar jy op jou beste wil voel en lyk! Koop sommer 'n langmou stywe t-hemp in enige een van die kleure en jy is reg vir die geleentheid.  Die Butterfly rompie werk ook mooi met 'n wit knopieshemp met 'n kraag.  Met 'n egte bruin leerbeldjie en leerskoentjies word die uitrusting mooi afgerond!

GROOTTE BORS MIDDEL
XS 83 65
S 87 71
M 92 76
L 102 82
XL 110 88